Video Testimonails – Video-getuigskrifte
Client Reviews – Wat Ons Kliënte Sê
During my sessions with Barbara, I have learned a great deal about myself and uncovered issues I believed no longer affected me, which she has helped me understand and manage effectively. While she keeps my long-term career goals in focus, she has also guided me toward finding greater satisfaction in my current role. I never leave a session feeling confused about what we discussed or why certain questions were asked, as she explains everything clearly and thoughtfully, making each session insightful and meaningful. Over the past few weeks, I have experienced a noticeable positive shift in both my attitude and behaviour.
I feel closer to becoming a better version of myself and remain accountable to my goals, especially as I have seen tangible, real-world results since working with her. Although I was initially sceptical about needing a neuro life-coach, I now realise that I have no desire to stop this process.
Dylan completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program

While helping Barbara design her logo, she suggested that I attend a session to better understand what her unblocking therapy is all about. I was pleasantly surprised to experience a noticeable shift in my own attitude after just one session. There was a positive change within me that allowed me to let go of certain things from my past, including guilt and anger.
We all likely carry experiences that influence our future, whether positively or negatively, and this process helped me recognise and release some of that weight. In my opinion, this is something almost anyone could benefit from, even if only to experience how it can serve as a powerful tool for personal growth. Barbara is understanding, approachable, and down to earth, and I sincerely wish her every success in her mission to help others.

Barbara het in my lewe gekom op ’n tyd toe ek werklik nie geglo het dat enigiets of enigiemand my kon help nie. Ek het drie jaar deur ’n baie moeilike tyd gegaan as gevolg van medikasie wat nie met my gewerk het nie, en daar was ook verskeie onopgeloste kwessies uit my jeug wat my steeds beïnvloed het. My grootste doel was eenvoudig om ’n beter “ek” te word.
Tydens die eerste sessie was ek nog skepties, maar dit het nie lank geneem voordat my opinie verander het nie. Barbara het die vermoë om die kern van ’n probleem raak te sien en doelgerig daarmee te werk, en deur die hele proses het ek gevoel ek word werklik gesien en verstaan. Dit het vir my ’n groot verskil gemaak.
Ek is ongelooflik dankbaar teenoor haar, want ek kan met oortuiging sê dat ek vandag ’n beter “ek” is. My mense sien ook die verandering, en dit maak dit soveel lekkerder en ligter om saam te wees. Weereens, baie, baie dankie!
Elize het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE voltooi

Ek het verskeie verslankingsprodukte gebruik, baie gevas en selfs Keto probeer, maar ten spyte daarvan was daar steeds iets wat my teruggehou het in die lewe. Vandag is ek vry van dit wat my beperk het, en ek het reeds soveel van my doelwitte bereik. My denke oor die lewe het verander — ek is positief, selfversekerd en nie meer bekommerd oor wat ander van my dink of sê nie. Ek voel werklik vry. Ek sal beslis die program aanbeveel, want dit is ’n kragtige manier om jou kop, liggaam en menswees weer te vind en dit ten volle te geniet.
Amelda het my TAKE CONTROL OF YOUR WEIGHT – Your Relationship with Food program gevolg
Amelda het my TAKE CONTROL OF YOUR WEIGHT – Your Relationship with Food program gevolg
Ek het Barbara ontmoet toe my lewe op sy deurmekaarste en donkerste was, en ek was op die punt om moed op te gee sonder om enige lig aan die einde van die lang, donker tonnel te sien. Al was ek aanvanklik skepties om tot sessies in te stem, het ek besef ek het eintlik niks om te verloor nie en daarom het ek die kans gewaag. Ná die tweede sessie het ek reeds begin anders dink oor my lewe en my omstandighede, en ek het die moed gekry om dit waarmee ek sukkel stap vir stap aan te pak en af te handel, want om situasies te ignoreer verbeter dit beslis nie.
Die weeklikse stappies na my droom het my gemotiveer om dit steeds na te streef, met die wete dat ek dit wél kan bereik as ek net fokus op een stap op ’n slag en nie na die hele berg kyk nie. Barbara het my ook nuwe maniere geleer om spanning te hanteer sonder om in ’n gefrustreerde en geïrriteerde mens te verander, en dit het ’n groot verskil in my daaglikse lewe gemaak. Ek is opreg dankbaar vir haar en haar sessies, want dit het my lewe werklik verbeter. Sonder dit sou ek waarskynlik steeds vasgevang gewees het in ’n diep, donker gat. Ek beveel haar met die grootste vrymoedigheid aan en glo dit kan enigiemand se lewe positief verander. ’n Miljoen dankies, Barbara, dat jy weer vir my ’n liggie in ’n donker tonnel gewys het — ek sal jou altyd daarvoor dankbaar wees.
Maretha het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program gevolg

One of the best decisions I made this year was seeing a neuro-coach. I have learned a lot about self-regulating techniques and more about myself. Barbara is excellent at what she does. I highly recommend her.
Siphokazi completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program
Siphokazi completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program
Ek het ’n beraderingskursus gedoen en baie boeke gelees voordat ek met Barbara se program begin het, maar dit het nie dae of weke geneem om my denkpatrone te verander nie — dit het dadelik gebeur. Ek hoef nie meer oor dinge ’n probleem te maak nie; my denke is positief, ek voel beter toegerus om my sake te hanteer en ek dink anders oor situasies. Ek sal definitief Barbara se program aanbeveel, want dit is ’n praktiese en effektiewe manier om nuwe perspektief te kry.
Magda het my program TAKE CONTROL OF YOUR LIFE voltooi
Magda het my program TAKE CONTROL OF YOUR LIFE voltooi
Since working with Barbara, I no longer react impulsively to stress and generally feel more composed, which allows me to think logically while still honouring my emotions. I have also experienced a significant reduction in chronic body pain and tension headaches. I now feel calm, capable, and well-equipped to face challenges, and I have been able to uncover deep-seated traumas that once shaped my worldview, addressing them with clarity and reframing them to cultivate a more peaceful inner world.
Joanna completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program
Joanna completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program
I found the process of exploring my mental well-being very engaging, and Barbara has a unique and enjoyable way of explaining the results. What stood out most was discovering characteristics about myself that I hadn’t realized before, and it was invaluable to have an expert like Barbara guide me through it. After the session, I felt a strong sense of peace and positivity, and I was pleasantly surprised by the outcome. I would definitely recommend the course to others.
Candice completed my GIFT OF SELF DISCOVERY program
Candice completed my GIFT OF SELF DISCOVERY program
I had a fantastic experience with Barbara, and from the very first week of our sessions, I began to feel the change. I am extremely satisfied with her approach — so gentle, yet producing fantastic and long-lasting results. Reflecting back, I can hardly believe how far I have come. Barbara, you are truly amazing at what you do.
Lerina completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program
Lerina completed my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program
Never in my life could I have imagined that in just nine months my life would change so dramatically. In January 2023, I was depressed, stressed, felt worthless, and was at my heaviest after years of struggling with my weight. When I joined Barbara’s program, I learned so much about myself as we worked through my life, including recognizing that I was an emotional eater and that food had been controlling me. Today, nine months later, I am in control — I eat what I want, when I want, and the sense of control is amazing. I have lost a total of 30kg to date.
The journey wasn’t always easy, but it has transformed my life in more ways than one. Thank you, Barbara, for helping me reclaim my life — the weight loss is just a bonus.
Liezl completed my TAKE CONTROL OF YOUR WEIGHT – your relationship with food program, and has since lost a total of 55 kg

Wow! Wat ’n ongelooflike pad was dit — beslis nie maklik nie, maar elke minuut werd. “Take control of your life” beskryf dit perfek, want dit is waar ek nou staan: ek kan beheer neem oor my eie lewe. Die sleutel lê nie meer in ander mense se hande nie, maar stewig in my eie. Saam met jou het ek geleer hoe om myself eerste te stel en my eie besluite te neem. Ek is so verbaas oor hoe baie my stresvlak verminder het, en my man kan die verskil ook sien. Baie dankie dat jy my altyd gemaklik laat voel het.
Suzette het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program gevolg.
Suzette het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program gevolg.
Ek sou dit nooit so ver gemaak het as dit nie vir jou was nie. Ek is beter in my lewe en in beheer van my emosies. Jy was my Engel toe ek op my laagste was en daaroor is ek vir jou ewig dankbaar.
Sarah het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program gevolg.
Sarah het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE program gevolg.
Ek het elke denkbare gewigsverliesprogram en -foefie probeer, van sekere kossoorte uitsny tot net op spesifieke tye van die dag eet, of al my kos afweeg. Ek het selfs sogenaamde doktersdiete gevolg wat my honger gelaat het. Ek kon nooit enige program of dieet volhou nie en het altyd teruggeval op my ou eetgewoontes, met die bietjie gewig wat ek verloor het wat weer teruggekom het.
Sedert ek met Barbara se program begin het, het ek nog glad nie weer ’n “binge” gehad nie. Ek kan nou my mes en vurk neersit wanneer ek versadig is, selfs al is daar nog kos op my bord — iets wat ek nooit kon doen nie. Ek eet genoeg, gesond en gebalanseerd, en as ek iets soos ’n stukkie koek geniet, sien ek dit as ’n “treat” en voel glad nie skuldig daaroor nie. Selfs na ’n stresvolle twee maande het ek geen gewig opgedoen nie, iets wat in die verlede altyd gebeur het.
In die verlede het ek altyd gedink almal kyk na my en ek was baie selfbewus oor my oorgewig, maar dit is nou heeltemal anders. Hierdie verandering het ’n groot, positiewe impak op my lewe gehad in soveel areas. Ek kan met oortuiging sê dat dit definitief die moeite werd is om hierdie kursus met Barbara te doen, veral vir wat mens daaruit kry, en dit is op ’n baie billike manier aangebied.
Anoniem het my TAKE CONTROL OF YOUR LIFE – Your Relationship with food voltooi.